As jy ‘n ster sien verskiet

R100.00

  Ask a Question
Category:

Description

Riekie besluit om haar pa in die Kaap te gaan soek en beland onverwags in ‘n ander klein dorpie waar sy by ‘n vulstasie-restaurant werk kry. Maar dan gebeur dinge wat haar dwing om die lewe wat sy agtergelaat het in die oê te kyk, probleme en al.

No more offers for this product!

General Inquiries

There are no inquiries yet.